Affies se jaarlikse interhuis swemgala was 'n ontspanne geleentheid waar leerders hulself kon geniet en dalk selfs verborge talente in die water ontdek .