RUGBYVERSLAG
SKOOL 1e 2e 0/16 0/15 datums
Koppies 32-3 23 April
Vaalpark 37-3 19-0 12-0 19-12 30 April
General Smuts 27-0 44-0 7-12 7 Mei
Drie Riviere 27-16 5-7 14 Mei
Vanderbijlpark 34-13 22-10 22-0 24 Mei
Suiderlig 46-0 55-0 37-7 28 Mei
Parys 25-12 19-5 0-17 20-7 4 Junie
AANDREEKS
Vanderbijlpark 22-0
Klerksdorp 22-5
Drie Riviere 19-7
Anker 13-0
Heilbron 28-7
Terence Jordaan
Gr 10-Padda redaksie
Rugby by Afrikaans Hoër gaan nie net oor wen nie, maar ook oor gees, ondersteuning en lojaliteit. Nie te min het die eerste span ân uiters suksesvolle seisoen gehad, wat die hoof duur te staan gekom het toe hy ontbyt op die skool se dak moes eet na hul oorwinning teen Sasol Hoër.