1. Redenaars:
Anlihan van Coller - Derde in senior afdeling van landswye uitdunne
van ATKV se redenaarskompetisie
Kobus Jansen - Derde in Junior afdeling van landswye uitdunne van
ATKV se redenaarskompetisie
Flip Olivier en Nicolene Thirion neem deel aan die uitdunne van
die ATKV se redenaarskompetisie
Rochelle de Blom en Kobus
Jansen - Tweede in Vaaldriehoek streeksdebat
2.
Hokkie:
Behaal die Noord Vrystaat
hokkie spanne onderskeidelik:
|
°/14
|
Claudette de Wet
|
°/16
|
Drene Dreyer -Gekies
as kaptein van span asook mees belowende spelers op °/16
toernooi Potchefstroom
|
|
Bernice Beyl |
|
Andrea vd Berg |
|
Debbie Oosthuizen - Mees belowende
spelers op °/16 toernooi Potchefstroom |
|
Nandie Crail |
|
Bianca Nel |
°/18
|
Loanne Viljoen |
|
Bernadine Powell - Gekies as kaptein
van span |
|
Chemeney Senekal |
|
Anneke Boshoff |
Ligawenners: °/19
(Eerste span) - wen die sone 7 en 8 liga van Suid Gauteng
|
3. Korfbal:
Nadine Heyneke - Vaaldriehoek °/14 Korfbalspan
Chrisna vd Walt - SA_uitnodiging °/16 korbalspan, is ook
kaptein van die span
4. Youth
Summit Meeting:
Caleb Raboroko - Wenner in Sasolburg van die Youth Summit Meeting
5. Landloop:
Jaco Marais en Jacques Engelbrecht is gekies vir die Vrystaatspan
en verwerf sodoende Vrystaatkleure
Jaco Marais - Noord Vrystaat USASSA Landloopspan
6. Netbal:
Ligawenners: °/14 - Naaswenners van Noord Vrystaat
7. Dans:
Lerina Kok - Behaal "Honnours with distinction" in Danseksamen
8. AMESA
Vrystaat Wiskunde kompetisie:
Nadia du Plessis (Gr 11) en Anlihan van Coller (Gr 10) is onder
die eerste 50 leerders in die tweede rondte van die kompetisie
9. Vaal
Bowls:
Pieter Briel - °/25 SA Interprovinsiale toernooi
10. Tweekamp
:
Kobus Jansen, Willie de Waal
en Claudette de Wet neem deel aan SA's
6 leerlinge neem deel aan die interprovinsiale byeenkoms
11. Atletiek:
Vrystaat
Harry van Zyl ,Claudette de Wet. Bianca Venter, Rochelle du Plooy
12. Tennis liga wenners:
Seuns °/15A - Wen al hul wedstryde waarvan 6 met bonuspunte
Dogters °/15A - Wen al hul wedstryde waarvan 6 met bonuspunte
Dogters °/18C
Seuns °/18C
Tennisspelers onder die
eerste 10 op die Vaalrivier se ranglys:
Dogters °/14
Belinda Els
Darien de Wet
Geneviev du Randt
Carien Engelbrecht
Evette van der Merwe
Seuns°/14
Kobus Jansen
Freddie van Heerden
Herman Crous
Andre Ferreira
Dogters °/16
Debbie Oosthuizen
Iona Blom
Seuns°/16
Henry Cockeran
Dogters °/18
Loanne Viljoen
Seuns °/18
Ruan Bekker
Tertius Erasmus
Herman Rousseau
13. Rugby ligawenners:
°/14 rugbyspan - Noord Vrystaat wenners
14. Kunswedstryd:
Koor en ensembles - 6A+ en 3 A's
|