Hokkieverslag
EERSTESPAN TEEN:
Vanderbijlpark H/S |
Verloor 0-1 |
Sasolburg H/S |
Wen 2-1 |
H/S Driehoek |
Verloor 4-1 |
Carel de Wet |
Wen 10-0 |
H/S Transvalia |
Verloor 2-1 |
TWEEDESPAN TEEN:
Vanderbijlpark H/S |
1-1 |
Sasolburg H/S |
1-1 |
Driehoek |
Verloor 1-0 |
Carel de Wet |
1-1 |
Transvalia |
wen 1-0 |
DERDESPAN TEEN:
Vanderbijlpark H/S |
Wen 1-0 |
Sasolburg H/S |
0-0 |
O/15A TEEN:
Vanderbijlpark H/S |
verloor 4-0 |
0/14A TEEN:
Vanderbijlpark H/S |
wen 4-0 |
Sasolburg H/S |
verloor 0-1 |
O/14B TEEN:
Driehoek |
wen 3-0 |
Transvalia |
wen |
Die vriendskaplike stryd teen Suiderlig verloop as volg ; 2de span wen 2-0, 3de span speel gelykop 1-1, O/15A wen 4-0, O/14B wen 4-1.
Die eerste- en tweedespanne dring albei deur na die semifinale rondte wat aan die einde van die kwartaal plaasvind. Die eerstespan speel weer teen Driehoek en die tweedespan speel weer teen Transvalia .
HOKKIE
PROVINSIAAL
Tien spellers is vanjaar in die Noord- Vrystaatspan ingesluit:
O/18A |
Bianca Nel |
|
Debbie Oosthuizen |
|
Sumarie Esterhuizen |
|
|
O/18B |
|
|
Anneke Stapelberg |
|
Marli van Eeden |
|
|
O/16A |
Leonie Kennard |
|
|
O/16B |
|
|
Nanette Stapelberg |
|
|
O/14A |
Claudine Viljoen |
|
|
NASIONAAL
Bianca Nel en Debbie Oosthuizen is gekies vir die SA O/21 ontwikkelingspan wat in September na Duitsland, Holland , Frankryk en Engeland toer.