Posbus 1116 Sasolburg 1947             
Telefoon : 016 976 1060             
Faks : 016 9761061             

GEMEENSKAPLIKE MATRIKULASIE RAAD(GMR) VAN SUID-AFRIKA.
VAKGROEPE EN VAKKE SOOS AANGEBIED DEUR AFRIKAANSE HOëRSKOOL SASOLBURG

GMR VAKGROEP

ERKENDE VAK

VLAK

A

AFRIKAANS

ENGELS

HG

HG

SG

SG

B

WISKUNDE

HG

SG

C

NATUUR- EN SKEIKUNDE

BIOLOGIE

FISIOLOGIE (Slegs vir Gr 12)

HG

HG

HG

SG

SG

SG

D

SUID-SOTHO (Derde Taal)

HG

SG

E

AARDRYKSKUNDE *

HG

SG

F

AARDRYKSKUNDE *

REKENINGKUNDE

BEDRYFSEKONOMIE

KUNS

HUISHOUDKUNDE

TEGNIESE TEKENE

REKENAARSTUDIE *

REKENAARTIK

REIS EN TOERISME

NAALDWERK EN KLEDING

HG

HG

HG

HG

HG

HG

SG

SG

SG

SG

SG

SG

SG

SG

SG

SG

*            Aardrykskunde kan uit Groep E OF F gekies word, maar nie uit beide groepe nie.

*            Rekenaarstduie Hoërgraad (HG) word slegs as sewende (7e) vak (buitemuurs) aangebied.

MINIMUM SLAAGVEREISTES VIR MATRIKULASIEVRYSTELLING (Universiteitstoelating)

(Slaag Graad 10 – 12 met matrikulasievrystelling om toelating tot ‘n Universiteit vir graadstudie te verkry).

1.         ‘n Voltydse kandidaat moet ten minste SES vakke vanuit VIER verskillende GMR-groepe (A tot F) aanbied of neem.

Dit sluit die volgende in :

1.1             Afrikaans Eerste Taal EN Engels Eerste OF Tweede Taal vanuit groep A op HG (verpligtend).

1.2             Enige VIER keusevakke uit ten minste DRIE verskillende GMR-groepe (B tot F) aanbied of neem.

2.         Ten minste VIER van die SES vakke op HG aangebied en slaag.

            Dit sluit die volgende in :

2.1             Afrikaans Eerste Taal en Engels Eerste OF Tweede Taal op HG aangebied en GESLAAG.

2.2             Enige TWEE ander keusevakke uit verskillende groepe (B tot F) op HG aangebied en geslaag.

3.         ‘n Minimum groottotaal van 950 punte behaal.

4.         Ten minste in VYF van die SES vakke geslaag.

            Dit sluit die volgende in :

4.1             Twee amptelike tale op HG geslaag.

4.2             DRIE van die VIER keusevakke geslaag, met ‘n minimum van 20% behaal in die vierde keusevak.

VOORBEHOUD-BEPALING TOT VAKKE UIT GROEP F GENEEM VIR MATRIKULASIE VRYSTELLING.

Indien die volgende vakke uit Groep F aangebied of geneem word, MOET die bygenoemde vakke daarmee saam geneem word om te kwalifiseer vir matrikulasie vrystelling (Universiteits-toelating).

Rekeningkunde        HG            :          

Tegniese Tekene             HG            :            Wiskunde op HG of SG VERPLIGTEND

Rekenaarstudie       HG            :          

Huishoudkunde        HG            :            -            Wiskunde op HG of SG

OF Natuur- en Skeikunde op HG of SG

OF Biologie op HG of SG

OF Fisiologie (In Gr 12) op HG of SG

MINIMUM SLAAGVEREISTES VIR ‘N SENIOR SERTIFIKAAT

(Slaag Gr 10 – 12 sonder Universiteit-toelating)

1.         ‘n Voltydse kandidaat moet ten minste SES vakke vanuit groepe A tot F aanbied of neem.

            Dit sluit die volgende in :

1.1             Afrikaans Eerste Taal en Engels Tweede Taal vanuit groep A. (Verpligtend) op HG of SG.

1.2             Enige VIER keusevakke vanuit groepe B tot F.  (Op HG of SG of ‘n kombinasie van HG en SG vakke)

2.         Ten minste in VYF van die ses vakke geslaag.

            Dit sluit die volgende in :

2.1             Afrikaans Eerste Taal en Engels Tweede Taal of HG of SG geslaag.

2.2             Enige drie keusevakke vanuit groepe B tot F op HG of SG geslaag.

3.         ‘n Minimum groottotaal van 720 punte behaal het.