Stof Af Daardie Stapskoene
Juffrou Dreyer en die kinders van die Avontuur-klub het vroeg hierdie jaar weer begin stap.
Op 18 Februarie 2005 het hulle weer hulle stap skoene uit gehaal en die pragtige Drakensberge aangedurf . `n Naweek van prêt en plesier (sonder SELFONE en TV's).
Daar is deur die pragtige natuur gestap en in die hemelse poele van die berge geswem.
Maar tussen al die geswem en die stap moes hulle ook maar `n bietjie tent opslaan, al het dit maar met party mense moeilik gegaan.
As ons so na die foto's kyk kan ons spyt wees dat ons nie daar was nie
Pasop hierkom ons!!!!!
Deur Liza van Zyl / & Anina Matthysen
Gr 11A3